Besprekingsversoek

  • Please enter a value greater than or equal to 1.

BELANGRIKE INLIGTING
  • Met die ontvangs van ‘n 50% deposito word ‘n Bespreking gedoen en verwerk.
  • Terme en Voorwaardes, sowel as die oord se Kansellasie Beleid sal saam met die Besprekingsbevestiging aan u gestuur word.
  • Minimum Verblyf Beleid : Desember Vakansie – 4 nagte
    Langnaweke – Volle duur van die naweek
  • Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe vir gidshonde van blindes of gesiggestremde gaste.
  • Inboektyd vir Eenhede : 14h00 – 22h00
  • Uitboektyd vir Eenhede : 10h00